Sorg (Afrikaans Edition)

By Dr. Micki Pistorius

Price:  
$5.99

Sorg is ‘n historiese roman, geskryf in die genre van magiese realisme. Die verhaal begin by die Skepping, toe die Khoi en San die koddige volstruis uitlag. Die Khoi skets die mitiese Groot Volstruis teen die muur van ‘n grot in die Swartberge en die Groot Volstruis sweer wraak teen die mensdom wat hom gespot het. Die Groot Volstruis blaas sy giftige asem oor die Oudtshoorn-distrik van die negentiende eeu en dit tref veral vir Hendrik van der Westhuizen, volstruisveerbaron op sy plaas Sorgniet. Hendrik is getroud met die vooraanstaande Isabella Fourie, maar hy is verknog aan die bediende Eva…

Publish Date

2012-10-03

Published Year

2012

Format

Kindle

Country

South Africa

Language

Afrikaans

File Size

2678 KB

Average Ratings

Submit Your Review You are not allowed to submit a review. Please Log In